Slimmer leer. Minder werk. Beter punte.
Leer & Presteer Opsommings/Summaries bied kwaliteit opsommings vir laer- en hoërskoolleerders wat leer makliker, vinniger en meer gefokus maak.
Wat maak ons opsommings anders?
- Werk word deeglik opgesom, nie slegs woord-vir-woord oorgetik uit handboeke nie.
- Belangrike inhoud word deeglik uitgelig en maklik verstaanbaar aangebied.
- Minder bladsye, minder werk – sonder dat enige belangrike inhoud uitgelaat word.
- Netjies, kleurvol en maklik om te leer.
- Ontwerp om leer vinniger en minder oorweldigend te maak.
Ons bied twee tipes opsommings aan, afhangend van jou kind se behoeftes:
1. Skool-spesifieke opsommings
Pakkette saamgestel volgens ’n spesifieke skool en graad se afbakeninge en tempo. Jou kind leer slegs die werk wat behandel word — geen onnodige inhoud nie.
2. Individuele opsommings
Gebaseer op die volledige KABV-kurrikulum en handboeke. Ideaal vir algemene hersiening en ekstra oefening:


Terugvoer vanaf ouers:
- Baie dankie. Ek gaan verseker weer van jul dienste gebruik maak. ….. sê die opsommings leer soos ‘n droom! (ouer van graad 8 leerder)
- Duisende dankies!!!! Nou deur dit saam met my kind!! Dis wonderlike en fantastiese opsommings! Baaaaie dankbaar vir julle! (ouer van graad 6 leerder)
- Dankie, ek is mal oor julle opsommings, dis baie deeglik en perfek! Dankie vir jul moeite, …. leer baie lekker van die opsommings af! (ouer van graad 9 leerder)
- Verskriklik dankie! Sjoe!! Jul opsommings is die beste, ons leer SO lekker! Jy kan verseker wees ek sien julle in Graad 5! (ouer van graad 4
